Aantekeninge by installasie

Stelselvereistes:

Snelsleutels

Lêersluiting

Registrasie

Voltooi asseblief die minimale produkregistrasie-proses wanneer u die sagteware installeer. Registrasie is opsioneel, maar ons moedig u aan om te registreer, aangesien die inligting die gemeenskap help om selfs beter sagteware te maak en direk in gebruikerbehoeftes te voorsien. Danksy die privaatheidsbeleid neem die OpenOffice.org-gemeenskap elke voorsorgmaatreël om u persoonlike data te beskerm. Indien u die registrasie tydens installasie misgeloop het, kan u enige tyd registreer by

Gebruikeropname

Daar is ook 'n gebruikeropname aanlyn wat ons graag wil hê u moet invul. Die resultate van die gebruikeropname help OpenOffice.org om vinniger nuwe standaarde te stel vir die skepping van 'n volgendegenerasie-kantoorsuite. Danksy die privaatheidbeleid neem die OpenOffice.org-gemeenskap elke voorsorgmaatreël om u persoonlike data te beskerm.

Gebruikersteun

http://www.openoffice.org/mail_list.html. Alternatiewelik kan u ook vrae stuur na users@openoffice.org. Onthou dat u by die lys ingeteken moet wees om 'n antwoord per e-pos te kry.

Kyk ook die Neulvrae-afdeling by http://user-faq.openoffice.org/.

Rapporteer vlooie en probleme

Die OpenOffice.org-webwerf bevat IssueZilla, ons meganisme vir die rapportering, naspeuring en oplossing van vlooie en probleme. Ons moedig alle gebruikers aan om te voel hulle is welkom om probleme te rapporteer wat voorkom op hulle spesifieke platform. Hoe meer probleme aangemeld word, hoe beter kan die gebruikergemeenskap volgehoue ontwikkeling en verbetering van die suite bewerkstellig.

Hoe om betrokke te raak

Die OpenOffice.org-gemeenskap sou graag wou hê dat u aktief in die ontwikkeling van hierdie belangrike oopbronprojek deelneem.

As gebruiker is u reeds 'n waardevolle deel van die suite se ontwikkelingsproses en ons hoop om u te kan aanmoedig om 'n selfs aktiewer rol te speel as langtermynbydraer tot die gemeenskap. Sluit asseblief aan en bekyk die gebruikerbladsy te:

Gebruikte/gewysigde bronkode

Gedeeltes kopiereg 1998, 1999 James Clark. Gedeeltes kopiereg 1996, 1998 Netscape Communications Corporation.